Yesha'yahu 63:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos die beeste wat in die vallei afgaan, het die Gees van יהוה hulle rus gegee. Só het U U volk gelei, om vir Uself ’n eervolle, lofwaardige Naam te maak.

Yesha'yahu 63

Yesha'yahu 63:9-19