4. Dan sal hulle die ou puinhope herbou, die vorige verwoeste plekke oplig en die verwoeste stede herstel; die vernietiging van baie geslagte.
5. Vreemdelinge sal staan en julle kleinvee oppas en buitelanders sal julle boere en wynboere wees,Eks 19:6; 1 Kef 2:5,9; Open 1:6; Open 20:6 daar sal van julle gepraat word as bedienaars van ons God! Julle sal die rykdom van die nasies eet en in hulle rykdom sal julle roem.
6. maar júlle sal die priesters van יהוה genoem word;