Yesha'yahu 61:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal my grootliks verbly in יהוה, my lewe sal in die rondte swaai van vreugde in my God, want Hy het my aangetrek met klere van verlossing, Hy het my in die mantel van onpartydige opregtheid toegedraai, soos ’n bruidegom die hoofversiersel ombind en soos ’n bruid haarself versier met haar juwele,

Yesha'yahu 61

Yesha'yahu 61:6-11