1. Die Gees van יהוה-God is op My omdat יהוה My gesalf het om goeie nuus te bring aan die geteisterdes; Hy het My gestuur om die gebrokenes van verstand, wil en emosie op te bind, om vryheid vir die weggevoerdes te verklaar en loslating vir gevangenes;Luk 4:18,19
2. om die jaar van guns van יהוה aan te kondig en die dag van die wraak van ons God; om almal wat treur te troos,