Yesha'yahu 60:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die kuslande sal sekerlik vir My wag en die skepe van Tarshish, met hul silwer en goud vir die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה, jou God en vir die Afgesonderde Een van Yisra’el, sal eerste kom om jou seuns by hulle, van ver af te bring omdat hy jou eer en lof gebring het.

Yesha'yahu 60

Yesha'yahu 60:8-15