Yesha'yahu 60:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy sal nie langer die son bedags as lig hê nie en die maan sal ook nie vir jou lig as helderheid gee nie, maar jy sal יהוה as ’n ewige Lig hê en jou God as jou Lof en Eer.

Yesha'yahu 60

Yesha'yahu 60:13-21