Yesha'yahu 59:9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Regverdige oordeel is daarom ver van ons af en onpartydige opregtheid haal ons nie in nie; ons hoop op lig, maar let op, duisternis; op helderheid, maar ons loop in donkerte.

Yesha'yahu 59

Yesha'yahu 59:3-19