Yesha'yahu 59:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sal hulle die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה vrees van die weste af en Sy lof, eer en aanbidding vanaf die opgaan van die son, want die onderdrukker sal kom soos ’n stormende stroom en die Gees van יהוה sal hom verneder.Yes 49:7; Rom 11:26

Yesha'yahu 59

Yesha'yahu 59:18-21