Yesha'yahu 59:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy het onpartydige opregtheid aangetrek soos ’n borsplaat en die helm van verlossing op Sy kop gesit en Hy het klere van wraak aangetrek as klere en Homself toegedraai met ywer as ’n mantel.

Yesha'yahu 59

Yesha'yahu 59:7-21