Yesha'yahu 58:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Let op, julle vas vir die doel van twis en tweedrag en om te slaan met ’n bose vuis. Julle sal nie vas soos julle dit vandag doen, as julle jul stem in die hoogte wil laat hoor nie.

Yesha'yahu 58

Yesha'yahu 58:1-11