Yesha'yahu 57:19-21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

19. deur lofprysing van die lippe te skep. Vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir hom wat ver en die wat naby is,” sê יהוה;

20. Die bose oortreder is egter soos ’n onstuimige see, want dit kan nie rustig wees nie en sy waters gooi slyk en modder op.

21. “Daar is geen vrede, gesondheid, voorspoed en vergenoegdheid vir die bose oortreder nie!” sê my God.

Yesha'yahu 57