Yesha'yahu 57:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want so sê die hoë en verhewe Een wat vir ewig leef, Wie se Naam (Karakter en Outoriteit) afgesonderd is: “Ek bly in ’n hoë en afgesonderde plek en ook by die berouvolle en nederige van gees, om die gees van die nederiges en die verstand, wil en emosie van die berouvolles weer te laat lewe,

Yesha'yahu 57

Yesha'yahu 57:6-17