Yesha'yahu 57:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Oor wie was jy bekommerd en bevrees, toe jy gelieg het, My nie onthou het of aan My gedink het nie? Let op, Ek is die Afgesonderde Een van ouds en jy het My nie respekvol gevrees nie.

Yesha'yahu 57

Yesha'yahu 57:3-20