Yesha'yahu 56:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook aan die vreemdelinge wat hulle by יהוה voeg, om Hom te bedien en om die Naam (Karakter en Outoriteit) van יהוה lief te hê, om Sy diensknegte te wees, elkeen wat hom weerhou om die Shabbat te onteer en onveranderlik vashou aan My verbond,Mat 21:13; Mar 11:17

Yesha'yahu 56

Yesha'yahu 56:1-12