Yesha'yahu 55:12-13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. want julle sal met vreugde uitgaan en met vrede gelei word; die berge en heuwels sal uitbreek in uitroepe van vreugde voor julle en al die bome van die veld sal hande klap.

13. In plaas van ’n doringboom sal ’n sipres opkom en in plaas van ’n netel sal ’n mirteboom opkom en dit sal ’n herdenking wees tot יהוה, as ’n ewige teken wat nie afgesny sal word nie.”

Yesha'yahu 55