Yesha'yahu 55:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
want soos die reën en die sneeu van die hemel afkom en nie daarheen terugkeer sonder om die aarde nat te maak en dit te laat voortbring en uitspruit en saad gee aan die saaier en brood aan die eter, nie,