Yesha'yahu 54:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
want die berge mag verwyder word en die heuwels mag skud, maar My liefdevolle goedheid sal nie van jou verwyder word nie en My verbond van vrede sal nie geskud word nie,” sê יהוה, wat vir jou omgee.