Yesha'yahu 51:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Gee aandag aan My, My volk en gee die oor vir My, My nasie, want ’n wet sal van My af uitgaan en Ek sal My regverdige oordeel stel as ’n lig vir die volke.

Yesha'yahu 51

Yesha'yahu 51:1-10