Yesha'yahu 49:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nou sê יהוה, wat My van die baarmoeder af gevorm het om Sy Dienskneg te wees, om Ya’akov na Hom toe terug te bring sodat Yisra’el by Hom versamel mag word; want Ek word geëer in die oë van יהוה en My God is My sterkte.Hand 13:6,7

Yesha'yahu 49

Yesha'yahu 49:3-9