Yesha'yahu 49:24-26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

24. Kan die buit afgeneem word van die magtige man? Of die gevangenes van ’n wreedaard gered word?”

25. Waarlik, so sê יהוה: “Selfs die prooi van die magtige man sal weggevat en die gevangenes van die wreedaard bevry word, want Ek sal die een teëstaan wat jou teëstaan en Ek sal jou kinders red.Open 16:6 Alle vlees sal weet dat Ek, יהוה, jou Verlosser is en jou Loskoper, die Magtige Een van Ya’akov.”

26. Ek sal jou onderdrukkers hulle eie vlees voer en hulle sal dronk word van hulle eie bloed soos van soetwyn.

Yesha'yahu 49