Yesha'yahu 49:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Konings sal jou oppassers wees, hulle prinse jou versorgers. Hulle sal voor jou neerbuig met die gesig na die aarde toe en die stof van jou voete aflek en jy sal weet dat Ek יהוה is. Hulle wat vol versekerde verwagting op My wag sal nie beskaam word nie.

Yesha'yahu 49

Yesha'yahu 49:19-26