Yesha'yahu 49:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dan sal jy in jou binneste sê: ‘Wie het aan hierdie kinders geboorte gegee vir my, aangesien ek van my kinders ontneem is en ek onvrugbaar is, ’n banneling wat ronddwaal? Wie het hulle grootgemaak? Let op, ek is alleen agtergelaat; waar het hulle vandaan gekom?’”

Yesha'yahu 49

Yesha'yahu 49:13-26