Yesha'yahu 49:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Lig jou oë op en kyk rondom; hulle almal vergader bymekaar, hulle kom na jou toe! So waar as Ek leef,” verklaar יהוה, “jy sal hulle sekerlik almal aansit soos juwele en hulle ombind soos ’n bruid,

Yesha'yahu 49

Yesha'yahu 49:8-24