Yesha'yahu 48:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle het nie dors gehad toe Hy hulle deur die woestyne gelei het nie. Hy het water uit die rots vir hulle laat vloei; Hy het die rots oopgekloof en die water het uitgevloei.

Yesha'yahu 48

Yesha'yahu 48:12-22