Yesha'yahu 48:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה, jou Verlosser, die Afgesonderde Een van Yisra’el: “Ek is יהוה, jou God, wat jou leer om uit te styg, wat jou lei op die pad wat jy moet gaan.

Yesha'yahu 48

Yesha'yahu 48:10-22