Yesha'yahu 48:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Kom bymekaar, julle almal en luister! Wie onder julle het hierdie dinge verkondig? יהוה het hom lief; Hy sal Sy goeie plesier oor Bavel uitvoer en Sy arm sal teen die Kasdeërs wees.

Yesha'yahu 48

Yesha'yahu 48:10-17