Yesha'yahu 46:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Luister na My, o huis van Ya’akov en almal wat oorgebly het van die huis van Yisra’el, julle wat deur My gedra is van die baarmoeder af, versorg van geboorte af;

Yesha'yahu 46

Yesha'yahu 46:2-11