Yesha'yahu 46:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

wat ’n roofvoël roep uit die ooste, die man van My doel uit ’n ver land. Waarlik, Ek het gepraat, Ek sal dit laat gebeur. Ek het dit beplan, Ek sal dit doen.

Yesha'yahu 46

Yesha'yahu 46:3-13