Yesha'yahu 45:23-25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

23. Ek het by Myself gesweer; dié woord gaan uit My mond in onpartydige opregtheid en sal nie terugdraai nie:Neg 8:10 Mense sal na Hom toe kom en almal wat vir Hom kwaad was, sal beskaamd gemaak word.

24. Hulle sal van My sê: ‘Alleen in יהוה is onpartydige opregtheid en sterkte.’

25. In יהוה sal al die nageslagte van Yisra’el onskuldig verklaar word en lof, eer en aanbidding gee.Mat 11:30

Yesha'yahu 45