So sê יהוה, die Afgesonderde Een van Yisra’el en sy Maker: “Vra My aangaande die dinge wat kom rakende My seuns en jy moet die werk van My hande aan My toevertrou!