Yesha'yahu 44:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
wat die woord van Sy dienskneg bevestig en die doel van Sy boodskappers uitvoer; wat van Yerushalayim sê: ‘Dit sal bewoon word’ en van die stede van Y’hudah: ‘Hulle sal herbou word’ en ‘Ek sal sy puinhope oprig;’