Yesha'yahu 44:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Onthou hierdie dinge, o Ya’akov en Yisra’el, want jy is My dienskneg; Ek het jou gevorm; jy is My dienskneg, o Yisra’el; jy sal nie deur My vergeet word nie.

Yesha'yahu 44

Yesha'yahu 44:17-28