Die helfte daarvan brand hy in die vuur en op sy kole braai hy vleis, eet en word versadig. Hy maak homself ook warm en sê: ‘A, ek is warm, ek het die vuur gesien!’