Yesha'yahu 43:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy het nie vir My suikerriet met geld gekoop nie en My ook nie gevul met die vet van jou offers nie, maar jy het My belas met jou sondes, jy het My moeg gemaak met jou oortredinge.

Yesha'yahu 43

Yesha'yahu 43:17-28