Yesha'yahu 43:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wilde diere van die veld sal My loof en eer, die jakkals en die volstruis, want Ek het waters in die wildernis gegee en riviere in die woestyn, om My gekose volk te laat drink.1 Kef 2:9

Yesha'yahu 43

Yesha'yahu 43:17-21