Yesha'yahu 42:6 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Ek is יהוה. Ek het Jou geroep in onpartydige opregtheid, Ek sal Jou ook aan die hand vat en oor Jou wag hou en Ek sal Jou aanstel as ’n Verbond met die volk, as ’n Lig vir die nasies,

Yesha'yahu 42

Yesha'yahu 42:3-7