Yesha'yahu 42:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is egter ’n beroofde en geplunderde volk; hulle is almal vasgevang in grotte, weggesteek in tronke; hulle het ’n prooi geword met niemand om hulle te bevry nie, ’n plundering met niemand wat sê: ‘Gee terug!’ nie.

Yesha'yahu 42

Yesha'yahu 42:12-25