Yesha'yahu 41:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Die geteisterdes en behoeftiges soek water, maar daar is niks nie en hulle tong verskroei van dors; Ek, יהוה, sal hulle self antwoord; as die God van Yisra’el, sal Ek hulle nie in die steek laat nie.