Yesha'yahu 40:28 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Weet jy dit nie? Het jy dit nie gehoor nie? Die Ewige God, יהוה, die Skepper van die eindes van die aarde word nie moeg of vermoeid nie; Sy insig is onbepaalbaar.

Yesha'yahu 40

Yesha'yahu 40:20-31