Yesha'yahu 38:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en het gesê: “Onthou nou, o יהוה, ek smeek U, hoe ek voor U in waarheid en met ’n volkome verstand, wil en emosie geloop het en gedoen het wat goed is in U oë.” Hizkiyahu het bitterlik gehuil.

Yesha'yahu 38

Yesha'yahu 38:1-9