Yesha'yahu 37:36 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die engel van יהוה uitgegaan en een honderd vyf en tagtig duisend in die laer van Ashur verslaan en toe mense die oggend vroeg opstaan, let op, was hulle kamerade almal dood.

Yesha'yahu 37

Yesha'yahu 37:33-38