Yesha'yahu 37:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה daarom aangaande die koning van Ashur: ‘Hy sal nie na hierdie stad kom of daar ’n pyl na skiet nie en hy sal nie voor dit kom met ’n skild of ’n beleringswal teen dit gooi nie.

Yesha'yahu 37

Yesha'yahu 37:31-38