Yesha'yahu 37:26 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Het jy nie gehoor nie? Ek het dit lank terug gedoen, van die oudste tye af het Ek dit beplan en nou het Ek dit laat gebeur dat jy versterkte stede tot puinhope sal verander.

Yesha'yahu 37

Yesha'yahu 37:19-31