Yesha'yahu 37:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wie het jy onteer en sleg van gepraat? Teen wie het jy jou stem verhef en jou oë hoogmoedig opgelig? Teen die Afgesonderde Een van Yisra’el!

Yesha'yahu 37

Yesha'yahu 37:16-24