Yesha'yahu 36:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As jy egter vir my sê: ‘Ons vertrou op יהוה, ons God,’ is dit nie Hy Wie se hoë plekke en Wie se altare Hizkiyahu verwyder het en vir Y’hudah en Yerushalayim gesê het: ‘Voor hierdie altaar moet julle aanbid,’ nie?

Yesha'yahu 36

Yesha'yahu 36:4-8