want die verontwaardiging van יהוה is teen al die nasies en Sy toorn teen al hulle weermagte; Hy het hulle ten volle vernietig, Hy het hulle oorgegee aan slagting.