Yesha'yahu 34:16-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Soek in die boek van יהוה en lees: nie een van hierdie sal ontbreek nie; nie een sal sy maat soek nie, want Sy mond het beveel en Sy Gees het hulle bymekaargebring.

17. Hy het vir hulle die lot gewerp en Sy hand het dit vir hulle met die maatlyn verdeel. Hulle sal dit vir ewig besit, van geslag tot geslag sal hulle daarin woon.

Yesha'yahu 34