Yesha'yahu 34:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal nie snags of oordag uitgeblus word nie; die rook sal vir ewig opgaan. Van geslag tot geslag lê dit verlate; vir ewig en ewig sal niemand daar deurgaan nie,

Yesha'yahu 34

Yesha'yahu 34:7-17