Yesha'yahu 32:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elkeen sal wees soos ’n toevlug teen die wind en ’n skuiling teen die storm, soos waterstrome in ’n droë land, soos die skaduwee van ’n groot rots in ’n geskroeide land.

Yesha'yahu 32

Yesha'yahu 32:1-6