Yesha'yahu 32:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. Dan sal My volk in ’n vredevolle blyplek, in veilige huise en in onverstoorde plekke van rus bly;

19. hael sal neerval op die woud en die stad sal plat gemaak word soos ’n vlakte.

20. Hoe gelukkig sal julle wees, julle wat langs al die waters saai, wat die os en die donkie vry laat uitkom!

Yesha'yahu 32